Aan Alle  Skaak spelers / To all Chess players

Net 'n vriendelike herinnering aan die / Just a friendly reminder about: 

 

 

 

 

Simultaan en fantastiese geskenke geborg deur Kolonnade Sentrum

 

Uitnodiging om deel te neem - 28 Junie 2008 - Simultaan met Watu KobeseMeegaande inskrywingsvorm.

 

'n Simultaan is wanneer een persoon - WATU KOBESE , ons nommer een skaakspeler en ook die speler met die hoogste gradering in Suid Afrika, in dié geval, teen meer as een persoon gelyk speel - selfs soveel as 300 op 'n dag!

 

Ons gaan begin met 40 spelers.  Sodra 'n speler klaar is, skuif die volgende persoon in sy plek in.

 

Dit is 'n eer en voorreg om teen Watu Kobese te kan speel - No 1 in SA en ook SA se speler met die hoogste gradering!

 

Inskrywingsgeld is R50 per rondte en jy kan inskryf vir so veel keer jy wil.  Sodra jy klaar gespeel het sal Watu  'n poskaart met sy foto op vir jou teken om dankie te sê vir jou deelname.

 

Die Ramlodi Gemaskerde Skaakmeester kan ook uitgedaag word terwyl jy wag vir jou beurt  - R10 per 5 min blitz.

 

Hierdie simultaan word deur Kolonnade Sentrum geborg en dien as fondsinsameling vir die Ramlodi Chess Festival. 

 

Sien jul daar!

 

Skaakgroetnis!

 

Rista

Hooforganiseerder:  Ramlodi Chess Festival

079 537 5030

012 333 8197

 

 

Simultaneous and Stunning prizes sponsored by Kolonnade Shopping Centre

 

Invitation to participate -  28 June 2008 - Simultaneous with Watu Kobse.  Attached please find entry form.

 

A simultaneous is when one person  - WATU KOBESE , our number one player as well as the chess player with the highest rating in South Africa, in this case, plays against more than one player at the same time, - can be as many as 300 players on one day!

 

We will start with 40 players.  As soon as a player is finish, the next player will take his place.

 

It is a honour and privilege to play against Watu Kobese - No 1 player in SA as well as SA's player with the highest rating.

 

Entry fee is R50 to play one round.  You can enter as many times as you want to.  As soon as you are finished with your game, Watu will sign a postcard of himself to say thank you for participating.

 

The Ramlodi Masked Master can also be challenged  - R10 per 5 min blitz.

 

This simultaneous is sponsored by  Kolonnade Sentrum .  It is a fund raising project for the Ramlodi Chess Festival 

 

Looking forward seeing you there! 

 

Chess regards

 

Rista

Head Organiser:  Ramlodi Chess Festival

079 537 5030

012 333 8197

 

 

Groete / Regards

Deirdre du Randt

Sekretaresse / Secretary

071 117 1651

012 664 8423

Mid Gauteng Chess [midgauteng@chess.org.za]

http://mg.chess.org.za/results/results.htm