Aan Alle  Skaak spelers / To all Chess players

 

 

OORSKAKELING NA MID-GAUTENG SISTEEM

 

Die 2008 merietesisteem soos voorgestel gedurende die algemene jaarvergadering op 14 Maart 2008, blyk meer effektief te wees as die sisteem van vorige jare.  Die datastel van hierdie jaar stel ons in staat om die wiskundige konstantheid met die oorspronklike bedoeling te vergelyk.

 

Die vergelyking dui oneweredigheid in terme van basispunte wat gebruik is vir puntetelling en valbyl punte.   Hierdie oneweredigheid is deur die bestuurspan geďdentifiseer en daarvolgens is besluit om slegs die basispunte aan te pas in lyn met betekinisvolheid of gewigtigheid.   Dit spreek die oormatige gewig aan wat verleen word aan gemiddelde toernooigradering en voeg gewig by die punte behaal.  Dit bevorder dus ‘n balans tussen moeilikheidsgraad van die toernooi en punte behaal.

 

Hierdie verandering word toegepas deur die basispunte van 500  tot 800 per toernooi te verhoog.  Die allokering sal steeds proporsioneel toegepas word ten opsigte van punte behaal, ongeag die hoeveel rondtes gespeel word.

 

Die volgende tabel illustreer die verandering:

 

Toernooi

Individuele

Merietepunte

Rondtes

Puntetelling

Oud

Nuut

5

2

200

320

5

2.5

250

400

5

3

300

480

5

4

400

640

5

5

500

800

6

2

167

267

6

2.5

208

333

6

3

250

400

6

4

333

533

6

5

417

667

6

6

500

800

 

 

 

 

Change to Mid-Gauteng merit system

 

The 2008 merit system as presented during the annual general meeting on March 14th this year is proving to be more effective than the system used in prior years.  The data set for this year provided us with an opportunity to verify the mathematical consistence with the original intent. 

 

This comparison indicates inconsistency in terms of base points used for score and tie break.  The management team reviewed these inconsistencies and decided to adjust only the basis points to be in line with the intent due to significance.  It addresses the excess weighting given to average tournament rating and adds significance to points scored resulting in a balance between tournament difficulty and points scored.

 

This change entails increasing the basis points from 500 to 800 per tournament.  The allocation will still be proportionate to points scored irrespective of rounds played.

 

The following table illustrates the change.

 

Tournament

Individual

Merit Point

Rounds

Score

Old

New

5

2

200

320

5

2.5

250

400

5

3

300

480

5

4

400

640

5

5

500

800

6

2

167

267

6

2.5

208

333

6

3

250

400

6

4

333

533

6

5

417

667

6

6

500

800

 

 

 

 

Groete / Regards

Deirdre du Randt

Sekretaresse / Secretary

071 117 1651

012 664 8423

midgauteng@chess.org.za

http://mg.chess.org.za/results/results.htm